Veel meer as 'n
Dagstukboek

Dis bediening in aksie!

Vir die eerste weergawe van Gedagtes op Skrif koop die "Worship Bundle" van Dewald Gouws.

Gedagtes op Skrif

Gedagtes op Skrif is veel meer as ʼn dagstukboek. Dis bediening in aksie! Hierdie boekie gaan vir jou ʼn hulpmiddel word om jou stiltetye meer doelgerig aan te wend sodat jy nie net God se Hand daarin kan sien nie, maar ook Sy Hart sal beleef! Dit sal dien as ʼn praktiese aanknopingspunt met jou as leser wat jou verder sal blootstel aan Goddelike gedagtes, materiaal en beginsels wat geestelik en opbouend van aard is.

Mag Sy gedagtes ook elke dag jou gedagtes wees!